Wie Is FM GOSPEL Radio stasie

FM Gospel Radio Stasie is ‘n gemeenskaps radiostasie wat streef om hoop en lewe vir ons luisteraars te bring

FM Gospel Radio Stasie

“MIRACLES HAPPEN BECAUSE JESUS CARES”

Is there an enemy of debt, depression, a job, or a health issue prevailing against you? FM GOSPEL ACTIVE wants to show you how to activate favor by faith so that the blessings & miracles of God can be released!
We are believing with tremendous faith for massive favor and supernatural miracles.

Our programming draws together a broad spectrum of anointed ministers, gifted teachers & evangelists, and powerful worship ministries – bringing the love & power of Jesus Christ to every nation of the world.
Depression, a job, or a health issue prevailing against you? Activate favor by faith so that the blessings & miracles of God can be released

FM Gospel Radio Stasie

“WONDERWERKE GEBEUR OMDAT JESUS ​​OMGEE

” Bestaan ​​daar ‘n vyand van skuld, depressie, ‘n werk of ‘n gesondheidskwessie teen u? FM GOSPEL ACTIVE wil jou wys hoe om guns deur geloof te aktiveer sodat die seëninge en wonderwerke van God vrygestel kan word! Ons glo met groot geloof vir massiewe guns en bonatuurlike wonderwerke.

Ons programmering trek ‘n wye spektrum van gesalfde predikante, begaafde onderwysers en evangeliste en kragtige aanbiddingsbedieninge saam – wat die liefde en krag van Jesus Christus na elke nasie van die wêreld bring.

Depressie, ‘n werk of ‘n gesondheidskwessie wat teen u heers? Aktiveer guns deur geloof sodat die seëninge en wonderwerke van God vrygestel kan word

 

Marthie Berry

Marthie Berry

CEO

  • MOTIVATIONAL SPEAKER
  • SPITITUAL DRUG COUNSELOR
  • FASION DESIGNER 
  • INTERCESSION PRAYER
Kobus van Jaarsveld

Kobus van Jaarsveld

DERICTOR OF RADIO GOSPEL ACTIVE

  • RADIO GOSPEL ACTIVE
  • DIRECTOR OF HIS OWN COMPANY
  • MANAGER OVER ALL THE RADIO MEDIA
  • FINANCIAL ADVISOR
  • INTERCESSION PRAYER
Shaun van Schalkwyk

Shaun van Schalkwyk

DERICTOR OF RADIO GOSPEL ACTIVE

  • DIRECTOR OF HIS OWN COMPANY
  • IT MANAGER
  • FINANCIAL MANAGER
  • SPIRITUA HEALER
EUGENE COOPER

EUGENE COOPER

DERICTOR OF RADIO GOSPEL

  • SOUND INGENEUR
  • SINGER
  • SONG WRIGHTER 
  • DJ
  • MOTIVATIONAL SPEAKER
  • SPITUAL HEALER

Hoe gaan ons ‘n verskil maak en waar begin ons?

Ons amal moet begin in ons eie gesin en  huishoudings. Ons sal ons waardes moet gaan uitspel as gesin en mekaar moet begin ondersteun, mekaar moet moed inpraat en positiewe doelwitte stel by ons gesinne wat hulle begin nastreef en uitleef.

Planne opstel en vat na skole en werksplekke toe vat. Omring jouself deur ‘n groep positiewe mense wat kan saam jou en ander mense n verskil wil maak.

Ongelukig gaan nie almal altyd saamwerk nie en ons idees afskiet, maar ons gaan moet deurdruk en ons nie steur en ons laat onderkry of ons ons weg te kry van God se plan deur negatiewe mense nie.

Ons famielies, ons skole, ons gesinne, ons gemeenskapp, ons werksplekke, ons stede en ons land het  jou nodig om te bid en op te staan om hierdie land weer op die oorvloeds pad te plaas. As nie jy dit nie gaan doen nie, wie gaan dit dan doen?

FM Gospel Radio Stasie stel homself beskikbaar as gemeenskaps radiostasie om met hierdie projekte en pogings van ons mense te help fasiliteer en onder mekaar se aandag te bring. 

Dit is ook om hierdie onderlinge kommunikasie te bevorder en mekaar te help en te ondersteun in ons onderskeie projekte en besighede dat FM Gospel Radio Stasie groot kostes aangegaan het om ‘n “App” te ontwikkel wat dit vir elke liewe persoon moontlik maak om by ons in te skakel en betrokke te raak en dit vir elkeen moontlik maak om te kan bekostig dat sy/haar produk of besigheid deur ons almal raakgesien kan word soda tons dit kan ondersteun. Hierdie gee ook aan ons die platvorm on by al ons onderskeie gemeenskappe betrokke te raak en ‘n verskil te maak.

My Navraag Is Oor:

13 + 1 =

Open chat
1
Hallo Kosbare Luisteraar
Hoe kan ons help?