Die Stasie Wat Omgee

FM Gospel Radio Stasie se missie is om hoop en lewe vir ons luisteraars te bring.

Wie Is Ons?

FM Gospel Radio Stasie o is ‘n gemeenskaps radiostasie wat streef om hoop en lewe vir ons luisteraars te bring.

FM Gospel Radio Stasie Bied Jou…

FM Gospel Radio Stasie

Die radio stasie wat jou in die hande van Jesus Christus plaas

Radio Advertensies

Ons luisteraars kan nie wag om elke dag te hoor van jou besigheid se spesiale aanbiedinge en gebeurtenisse nie.

Kompetisies

Maak jou besigheid meer sigbaar deur deel te wees van ons daaglikse, weeklikse en maandelikse pryse wat gewen kan word.

Gemeenskaps Projekte

Ons moet die entrepreneurskap in ons wakker maak en begin om goedere en dienste te lewer om vir onsself, ons gesinne en ons gemeenskappe te sorg.
Uitsaaigebied
FM GOSPEL ACTIVE FM

FM Gospel Radio Stasie het luisteraars regoor Suid‐Afrika en ook oor die grense van die wêreld heen wat deur middel van “live streaming” op ons App en Webtuiste na ons luister.

Ons FM omroepers uitsaai gebiede sluit in;

⇒ Pretoria
⇒ Johannessburg
⇒ Polokwane
⇒ Mpumalanga
⇒ Kaapstad
⇒ Ellisras
⇒ Pta‐Noord
⇒ Brits
⇒ Hartbeespoortdam
⇒ Rustenburg
⇒ Australia
⇒ America
⇒ Northam
⇒ Panama

 Miracles Happens Because JESUS Cares

Geballanseerde Inhoud

Dit is vir ons belangrik om vir ons luisteraars in te lig en op hoogte te bring van wat in ons dorpe en stede, asook ons land en die wêreld aan die gang is deur ‘n aangename luisteraarservaring

'n Kosbare Erfenis

Kom ons poog om die land beter terug te gee vir die volgende geslag as waarin ons dit ontvang het.

Ons Maak 'n Positiewe Impak

Ons sal ons waardes moet gaan uitspel as gesin, mekaar moet begin ondersteun en mekaar moet moed inpraat en positiewe doelwitte daarstel wat ons as gesinne begin nastreef en uitleef.

Blootstelling

Met ons nuwe FM Gospel Radio Stasie Besigheidsgids App, gee ons die gelyke geleentheid aan selfs die klienste besighede, om sigbaar te wees aan al ons plaaslike, nasionale en internasionale besoekers. Druk hier vir meer inligting.

Gemeenskaps Projekte

Ons moet weer die entrepreneur in ons wakker maak en begin om goedere en dienste te lewer en te bemark om vir onsself, ons gesinne en ons gemeenskappe geleenthede te skep. Ons moet aanleer om weer plaaslik te ondersteun en om die ekonomie in ons eie omgewing te stimuleer.

FM Gospel Radio Stasie stel homself beskikbaar as gemeenskaps radiostasie om te help om hierdie projekte en pogings van ons mense te help fasiliteer en onder mekaar se aandag te bring.

FM Gospel Radio Stasie Besigheidsgids App

“Binnekort Hier” Druk HierVir Meer Inligting

Ontmoet Ons Span

Ontmoet ons omroepers

Ons Suid Afrika Span

MARTHIE BERRY

MARTHIE BERRY

Ateljee Bestuurder

Brits
Christo Joubert

Christo Joubert

Omroeper

Pretoria
Sandra van Rhyn

Sandra van Rhyn

Omroeper

Vrystaat
Andries Roux

Andries Roux

Omroeper

Anna-mart nell

Anna-mart nell

Omroeper

Pretoria
Andries Nel

Andries Nel

Pastoor

Pretoria
Hein van der Walt

Hein van der Walt

Omroeper

Wes kaap

Rachella vd Walt

Rachella vd Walt

Omroeper

Wes Kaap

Hein en Rachalla van der Walt

Hein en Rachalla van der Walt

Omroeper

Wes Kaap

Adriaan de Beer

Adriaan de Beer

Omroeper

Pretoria
Jennifer Strydom

Jennifer Strydom

Omroeper

Ons wereld wye Span

Anna Jacobs

Anna Jacobs

Nuus

Pretoria
Ronel Mocke Knipe

Ronel Mocke Knipe

Omroeper

Northam America
Pieter Bosser

Pieter Bosser

Omroeper

Namibia
Karlien Husselman

Karlien Husselman

Omroeper

Wereld Wyd

Ons Uitryk Span

MARTHIE BERRY

MARTHIE BERRY

Ateljee Bestuurder

Brits
Anna-mart nell

Anna-mart nell

Omroeper

Pretoria
Sandra van Rhyn

Sandra van Rhyn

Omroeper

Vrystaat

Van ons grootste ondersteuners


My Navraag Is Oor:

4 + 4 =

Open chat
1
Hallo Kosbare Luisteraar
Hoe kan ons help?